ES
Edwin S
1 reviews | Active since Jan 2020
27 Jan 2020, 12:28
Uitstekende diens dankie julle
Ek het beslis baie goeie diens ontvang en is genader deer n maatskappy vir n onderhoud binne die eerste week. Ek is van oggend aan gestel en begin in Februarie by die maatskappy werk. Ek is spyt ek het so lank gewag voor ek Parker ge****ak het, die dames weet wat hulle doen en ek wil net baie graag dankie se.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Parker Placement's replyOfficial
31 Jan 2020, 13:15Jy is baie welkom Edwin,
Dankie
Sonja
Dankie
Sonja
Parker Placement's reply31 Jan 2020, 13:15
Official
Jy is baie welkom Edwin,
Dankie
Sonja
Dankie
Sonja
