CW
Ciril W

1 reviews | Active since Mar 2020

05 Mar 2020, 21:15

Hulle is die enigste Agentskap wat ouer mense help werk kry

As jy navraag doen oor wie die beste diens lewer en waar jy die beste resultate gaan ontvang vir jou geld en almal praat oor een maatskappy, dan weet jy sommer jy is by die regte plek. Ons ouer garde het nie geld om te mors nie, maar nou ja, die kostes was wragtag die moeite werd. Hiermee se ek dan net baie dankie aan Parker Placement en sy vriendelike mense. Julle is al maatskappy in Suid Afrika wat ons ou mense help om werk te kry. Die ander Agentskappe hoor jy nooit n woord van nie. Julle is in my oe die beste. Groete, MR.C. Williams

0
Replies (1)
Parker Placement
Parker Placement's reply06 Aug 2020, 20:32
Official
Hi Ciril, thank you very much for your positive review, we appreciate it.