JS
Johan S
1 reviews | Active since Aug 2020
05 Aug 2020, 18:38
Dis n eer om julle dienste aan te beveel Sonja,
Goeie naand Sonja en Stephanie. Ek het my ****rak geteken en is innig dankbaar vir julle dienste vandag. Dankie dat jy my so goed gehelp het Sonja. As ek geweet het van julle dienste sou ek al lankal n plan gemaak het om julle te ****ak. Ek weet nou daar is hoop vir ons ouer mense en het my kollegas julle nommer gegee. Ek wens julle hope sukses vorentoe.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Parker Placement's replyOfficial
05 Aug 2020, 18:52Goeie naand Johan,
Dit is n groot plesier. Ons is so bly oor jou aanstelling, baie geluk en mag jy baie sukses beleef vorentoe. Baie dankie vir jou positiewe review, ons waardeer dit. :-)

Parker Placement's reply05 Aug 2020, 18:52
Official
Goeie naand Johan,