DS
Duppie S

1 reviews | Active since Feb 2020

12 Feb 2020, 12:03

Baie gelukkig met Parker en sy mense

Ek is n Pensionaris, maar daar is niks fout met my nie, ek kan werk en ek wil werk en julle dames het vir my gewys dat julle regtig die verskil kan maak. Ek het ****rak werk gekry vir 3 jaar oorsee. Was dit nie vir julle hulp nie, Dan weet ek nie wat van ons sou geword het nie. Die ander agentskappe kan gerus by julle leer hoe om mense van ons ouderdom te hanteer. Dankie julle, Duppie

0
Replies (1)
Parker Placement
Parker Placement's reply06 Aug 2020, 20:41
Official
Hi Duppie, ons is so bly vir jou, baie geluk.