1 reviews | Active since Sept 2020
Linda Botha
Ons het n lending by Paragon leanings gevat met n Baie hoe rentekoers oorspronklik R2. 2 aansoek voor maar huurder op plot wou ons plot koop vat toe meer geld om hom tyd te gee om lending te kry. Ons moes plot wat klaar betaal was as waarborg gee op lening Paragon het d plot en n extra R4 mij op my naam en nog R4mil op my man se naam ook gevat as versekering. Ons koper kon nie lening kry nie toe gaan hy met Paragon n deal aan hy betaal hulle nou d geld wat hy ons skuld om Paragon te betaal vir d club vir homself af koop d plot nou direk by Paragon. Als nog in ons naam maar niks maak saak. Nou wil Paragon d club terug vat omdat ons nie kan betaal. Fanie DE Jong gesiene besigheidsman van vanderbijlpark wil nou d club koop vir R2. 8 mil ons skuld Paragon nou al met al d rente R3. 6 mil. Fanie het my gedryg gese ek moet teken anders het ek nie blyplek nie sal my 3 jaar blyplek gee op club se grond.gee Dan moet ek trek. Ek het nie by prok gaan teken toe se hy hy gaan ook direk by Paragon koop. Asb help dit kan mos nie so werk nie ek kyk na my ouers van 74 hoe kan ek met Sulke oneerlikheid op straat sit. Die club was my bly en werks plek. Asb help gee my raad ek weet nie meer wat om te doen nie Linda Botha *** Vanderbijlpark
