JT
Jasper T

1 reviews | Active since Mar 2022

20 Mar 2022, 13:29

Moenie Koop by Panda Store George: Inruil 'n geveg .

Moenie daar koop nie. Het 9 pond gaskan daar gekoop. Plaaslike gashandelaar en nasionale gas maatskappye vertrou nie gaskan as veilig nie. Vloerbestuur n Chinese man ( Dink Micheal is sy naam) het veral jou redes, teen argumente en kom arrogant voor.Na groot gesmeek en verduideliking het hy boos en brommend my geld terug gegee. Slaap oor in Georgetoe met afdroog rak.( 2- Iayer Dish Drainer of 1. Made of durable steel. 2. High quality. 3. Chrome plated op verpakking. 1 en 2 onwaar. Maak afdroog rak oop en sien dit nie volledige nie. Selfde storie met Micheal. Gee my verkeerde deel wat vermis. Dit is 'n groter rak se deel. Besef dit nie.Pas nie op my droograk. Produk ook van uiterse dun en swak metaal puppies gemaak., Veerlig . Nie van " High quality " soos wat op verpakking staan en was nie geseël nie, reeds oop, dalk reeds ingeruil. Ek sien nie weer kans vir Micheal nie.

Ek soek my geld terug en nie 'n omruiling nie.Produk van sub-strandaard gehalte. My rekening besonderhede is: J Theron, Rekno. 28 185 725 3, Standard Bank, George, takkode: 050214 of general code: 051001. Ek is woonagtig op Calitzdorp en heen en weer is n afstand van 240km. Besigheid ****ak besonderhede: ***. Tel. *** / *** / ***. Dankie ek waardeer Groete J Theron

0
Replies (0)