1 reviews | Active since Sept 2013
very bad taste
Ek het 'n paar blikke gold dishbombay vegetable curry's en delhi vegetable briyani gekoop dat ek 'n paar blikkies kos kan he vir die dae wat ons loadsheding het! Ek het vertroue in dit gehaat want my ouers het dit altyd gekoop toe ons nog kinders was as ons gaan kamp het! Ek moet se my pa het altyd gese gold dish is die beste! Die blikkies kos proe beslis nie meer dieselfde nie! Ek moet se dis die slegste blikkies kos wat ek al ooit geeet het! Ek het heeldag 'n bitter smaak in my mond as gevolg van die blikkies wat ek geeet het! ek het selfs probeer om een blikkie op te kikker met gebraaide ui ens! Maar dit het nog steeds sleg geproe!! Die gold dish groente kerrie is beslis ook nie meer dieselfde nie! Dit het baie waterig geword! Ek sit nou met blikkies kos wat ek nie kan gebruik nie! Sal beslis nie weer Gold Dish koop nie! Julle diens is besig om agteruit te gaan!
