TB
Thinus B

1 reviews | Active since May 2020

24 Jul 2024, 07:27

REPLY TO DISCONTENTED CLIENT

Pieter, ai tog, daar bewys jy weereens dat die eie ek die oorhand oor jou emosies en n goeie oordeel het. Wanneer die grense van billikheid deur n onvergenoegde persoon / klient oorskry word en die koste om sodanige verhouding / klient te behou te duur word, is dit tyd om te groet. Ek is seker jy het dit ook al ervaar. Gelukkig is jou onvergenoegde tipe by verre in die minderheid. Dag ou grote! Thinus

0
Replies (0)