BV
Bernard V

1 reviews | Active since Jul 2023

28 Jul 2023, 10:58

Kameras, Back-up Sisteem

Loop wye draaie om hierdie ouens.

Vinnig om te reageer, diens goed, produkte uitstekend, baie gaaf. Maar die beginprys en die eindprys verskil hemelsbreed. Laat 'n sleg smaak in jou mond. Verskeie kere gevra hoe hulle by die pryse uitkom, maar word heeltemal geïgnoreer. Kry ook geen faktuur uit hulle uit nie.

0
Replies (0)