1 reviews | Active since Dec 2016
Louise Groenewald
Ek het die probleem probeer opneem verskeie kere met mev Groenewald maar sonder sukses haar onbeskofte onredelike optrede het gemaak dat ons maar net bly betaal en die laaste keer het sy die foon in my oor neergegooi. Toe ek terug bel was dit ontstellend om te hoor hoe sy skel in die agterkant terwyl ek haar toesighouer se nr probeer in die hande kry. Ons het dit verskeie kere onder herm**** se aandag gebring oor haar swak optrede en die feit dat sy elke maand soos hierdie maand weer n ekstra R1000 by ons rekening plaas omdat ons salaris eers na die eerste betaal word en ons dan eers die oorplasing doen. Ek dink louise Groenewald het n persoonlike probleem en is aspris want ek het met ander mense gepraat met wie sy dit nie doen nie. Ons her 2 huishoudings om te onderhou en is nie altyd moontlik om by te hou by die afsny tyd van die 20ste maar in die verlede was dit nie n probleem weet regtig nie wat Louise se probleem met ons is nie.
Ons het dit gelos oor haar swak optrede en onbeskofte remarks elke keer maar ons kan nie dit by bring met haar kostes wat sy elke keer by sit al bel ons haar.
Overberg sal defnitief moet kyk om haar vir navrae met die publiek te vervang en iemand te kry wat mense kan werk en reelings in plek kan sit sonder om mense uut te buit want dit is wat julle nou vir jare met ons doen
