EB
Elsie B
1 reviews | Active since Jan 2021
23 Jan 2021, 17:11
Zanele Mathebula
Baie dankie aan Zanele Mathebula met haar geduld om al my vrae te beantwoord wat sy soms 2x moes herhaal het met die versekering van my diere,by outsurance Pet. Sy was baie vriendelik en profesioneel. Ek dink sy verdien 'n groot beloning Baie dankie Zanele Elsie Briedenhann
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)OUTsurance's replyOfficial
25 Jan 2021, 11:12Fantastiese terugvoering! Baie dankie vir jou mooi woorde, Zanele sal baie bly wees om jou kompliment to ontvang.
Hou so aan Zanele, ons is baie trots op jou!
Groete
OUTsurance
Hou so aan Zanele, ons is baie trots op jou!
Groete
OUTsurance
OUTsurance's reply25 Jan 2021, 11:12
Official
Fantastiese terugvoering! Baie dankie vir jou mooi woorde, Zanele sal baie bly wees om jou kompliment to ontvang.
Hou so aan Zanele, ons is baie trots op jou!
Groete
OUTsurance
Hou so aan Zanele, ons is baie trots op jou!
Groete
OUTsurance
