CK
Chenean K
1 reviews | Active since Sept 2016
06 Sept 2016, 14:13
Wonderlike vinnige diens
<p>Baie dankie Henry Nel en mede kollegas vir die rerige wonderlike, vinnige en profesionele diens. Ek beveel Outsurance aan vir enige iemand. Die ongeluk met ons voertuig was so 'n groot emosionele ding vir ons, maar julle het ons eis so vinnig en moeiteloos vir ons uitgesorteer. Baie dankie het lanklaas in SA sulke diens gehad.</p>
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)OUTsurance's replyOfficial
06 Sept 2016, 14:40Altyd 'n plesier om sulke wonderlike terugvoering oor ons personeel te ontvang.
Dankie dat jy Henry se diens hier prys, hy sal jou kompliment geweldig baie waardeer!
Groete, Sarah
OUTsurance's reply06 Sept 2016, 14:40
Official
Altyd 'n plesier om sulke wonderlike terugvoering oor ons personeel te ontvang.
Dankie dat jy Henry se diens hier prys, hy sal jou kompliment geweldig baie waardeer!
Groete, Sarah
