CT
Christa T

1 reviews | Active since Sept 2015

14 Sept 2015, 09:11

wonderlike diens

Ek het outsurance ge****ak nadat ons motor langs pad gaan staan het. Binne sekondes het Lorenzo my gebel en gere?l dat 'n insleepdiens ons sal kry en huis toe neem wat 140km verder was. Binne 40 minute was ons oppad terug. Lorenzo het elke 20 min ges***el om te hoor of ons nog reg was. Die insleepdiens GTR was baie nice met ons. Het gehoor by elke petroport of ons wou stop. Baie dankie aan julle almal!

0
Replies (0)