Weerlig skade
<p>Weerlig in een aand die interkom sisteem en sprinkel besproeiing sisteem beskadig, ongeag al die voorsorg wat ons getref het. Outsurance het binne 72 uur alles afgehandel - aanmelding van eis, goedkeuring en uitbetaling. Baie dankie Kathy Govender vir al die hulp en Outsurance wat bewys het watter goeie kliente diens gehandhaaf word.</p>
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)OUTsurance's replyOfficial
01 Feb 2017, 13:52Ons is baie trots op die goeie diens wat Kathy gelewer het en waardeer jou kompliment ontsettend baie.
Mooi so Kathy, jy is 'n ster!
Groete, Sarah
Best regards,
OUTsurance's reply01 Feb 2017, 13:52
Official
Ons is baie trots op die goeie diens wat Kathy gelewer het en waardeer jou kompliment ontsettend baie.
Mooi so Kathy, jy is 'n ster!
Groete, Sarah
Best regards,
