1 reviews | Active since May 2011
Verhaal debietorder op 'n aangevraagde KWOTASIE
18 Maart 2015 het ek Outsurance ge****ak vir 'n kwotasie op 'n nuwe voertuig, sowel as my huisinhoud. Die kwotasie is aangestuur. Ek was nie tevrede met die paaiement nie, en het hulle ges***el in verband daarmee. Outsurance het die kompeterende kwotasie aangevra. Ek het daarna nogsteeds nie hul kwotasie aanvaar agv die minimale prys verskil nie. Ek het GEENSINS vir Outsurance toestemming gegee om 'n debietorder te verhaal nie OF om die polis te aktiveer nie!! Ek het ook toevallig by ****akte gehoor dat dit met hulle ook al gebeur het - ook by OUTSURANCE! Ek het vandag oproepe en smse van Outsurance ontvang en weier om verdere ****ak met Outsurance te he aangesien ek NIE 'n ****rak/polis by hulle het nie. Outsurance is welkom op die sogenaamde bandopname (waarvan hulle mens inlig tydens die aanhou vir 'n konsultant en ook so deur die konsultante bevestig word) gaan luister!! Ek sal GEEN fondse aan Outsurance laat debiteur deur die bank nie!! Ek het ander versekering gekry!! SWAK SWAK SWAK ADMINISTRASIE VAN OUTSURANCE!!!
