JN
Johan N
1 reviews | Active since Jul 2021
15 Oct 2024, 09:56
Van my eerste oproep was dit n belewenis en piece of mind met Mr Tshabalala
Van my eerste oproep was dit n belewenis en piece of mind met Mr Tshabalala. Sy klientediens en professionaliteit spreek boekdele. Hy het elke dag my op hoogte gehou en die eis is die 3de dag afgehandel en uitbetaal. Wat n WOW! belewenis. My opregte dank en waardering vanuit my hart vir Mnr Tshabalala met wie se pad myne kon kruis. Baie dankie en Well done. Hou so aan.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)OUTsurance's replyOfficial
15 Oct 2024, 10:10Hello Johan
Baie dankie vir die wonderlike resensie.
Ons streef daarna om ongelooflike diens aan ons kliënte te lewer, en dit is fantasties om te weet ons pogings het vrugte afgewerp.
Groete
Die Uitversekering Span
OUTsurance's reply15 Oct 2024, 10:10
Official
Hello Johan
Baie dankie vir die wonderlike resensie.
Ons streef daarna om ongelooflike diens aan ons kliënte te lewer, en dit is fantasties om te weet ons pogings het vrugte afgewerp.
Groete
Die Uitversekering Span