DVDW
DOROTHY VAN DER WESTHUIZEN
1 reviews | Active since Aug 2016
17 Aug 2016, 15:24
UITSTEKENDE KLIENTE DIENS- ERNIE PIETERSE
<p>OP 17/08/2016 WAS EK PERSOONLIK BY OUTSURANCE ERNIE PIETERSE VIR N KWOTASIE VIE N NUWE VERSEKERINGS POLIS. EKS ABSOLUUT PROFESIONEEL EN MET KUNDIGHEID HANTEER.</p>
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)OUTsurance's replyOfficial
18 Aug 2016, 06:17Ons waardeer jou terugvoering geweldig baie.
Dankie dat jy Ernie se uitmuntende diens komplimenteer. Ons weet hy sal die boodskap vreeslik baie waardeer.
Welkom by OUTsurance!
Groete, Sarah
OUTsurance's reply18 Aug 2016, 06:17
Official
Ons waardeer jou terugvoering geweldig baie.
Dankie dat jy Ernie se uitmuntende diens komplimenteer. Ons weet hy sal die boodskap vreeslik baie waardeer.
Welkom by OUTsurance!
Groete, Sarah
