ER
Elna R

1 reviews | Active since Jan 2017

21 Jan 2017, 15:50

Uitstekende en Bevoegde Professionele Diens

<p>Ek was beindruk met Marthinus van Rooyen eerstens omdat hy gevra het of ek nou met hom kan praat waarna ons 'n tyd gereel het wanneer ek beskikbaar is en hy dit na gekom het. Hy is goed ingelig oor die produk en kon al my vrae beantwoord met 'n baie DUIDELIKE toon oor die telefoon. Baie dankie!</p>

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply23 Jan 2017, 11:45
Official

Wonderlike kompliment!

Marthinus ons is so trots op jou fantastiese dienslewering, hou so aan!

Groete, Sarah