1 reviews | Active since Jan 2017
Uitstekende dienslewering: Lee Baxter Outsurance
<p>Mr Lee Baxter, het my sopas weer deel van die outsurance familie laat terug keer. Ek moes ongelukkig my polis oorskuif na 'n meer bekostigbare verskering, omrede my man in Augustus 2016 afbetaal is en ons nou eers besig is om sy klein onderneming te begin. Mr Lee ek my ges***el op Maandag 9de na verskeie ander konsultante my reeds ges***el het maar nie my regtig gehelp nie, het hy my die verskering gegee dat hy alles sal doen om ons besigheid terug te plaas by Outsurance. Hy het my gevra om alles aan hom te verduidelik en so het hy ons behoefde inag geneem. Ek glo hy is 'n groot aanwins vir die maatskappy, vriendelik behulpsaam en uitstekende verkoop agent, en ken sy werk. met sy professionele diens en hulpvaardigheid is ek nou baie meer gerus en wens ek kan gou moontlik weer terug kom na outsurance. Mr Lee het ook sy ****ak besonderhede vir my deurgegee indien ek enige probleme het kan ek net 'n epos aanstuur. Dit is uitstekend om te weet dan daar iemand is wat dadelik vir jou kan help indien daar wel iets opduik. Mr Lee Baxter jy is briljant en uitstekend, ons gesin waardeer alles wat jy vir ons in hierde 4 dae gedoen het. baie dankie vir jou vriendelik hulp en die mooi manier hoe jy ons hanteer het. </p> <p> </p> <p> </p>
Ons waardeer jou positiewe terugvoering geweldig baie.
Lee se dienslewering is van top gehalte en ons is bevoorreg om hom in ons diens te he.
Dankie vir die kompliment!
Groete, Sarah
Ons waardeer jou positiewe terugvoering geweldig baie.
Lee se dienslewering is van top gehalte en ons is bevoorreg om hom in ons diens te he.
Dankie vir die kompliment!
Groete, Sarah
