1 reviews | Active since Jan 2017

23 Jan 2017, 12:40

Uitstekende diens

<p>Baie vriendelike en behulpsame diens in AFRIKAANS nogal.</p> <p>Dit was n plesier om van my besonderhede te verander.</p>

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply24 Jan 2017, 10:11
Official

Dankie vir jou mooi kompliment. Jy het Shireen se dag gemaak!

Groete, Sarah