1 reviews | Active since Dec 2016

14 Dec 2016, 18:48

Uitstekende Diens

<p>Ek wil net baie dankie sê vir Shireen Botha van Outsurance vir haar uitstekende diens tydens die aankoop van my nuwe voertuig. </p> <p> </p> <p>Christo Muller</p>

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply15 Dec 2016, 09:51
Official

Ons is baie trots op Shireen en waardeer jou positiewe terugvoering!

Geluk met jou nuwe voertuig!

Groete, Sarah