1 reviews | Active since Oct 2010
Uitstekende diens
<p>Ek sal outsurance aanbeveel vir almal. Ek wou Saterdag middag my polis wysig, ek is meegede dat hulle my ongelukkig nie kan help nie want dit is na hulle werksure ( 13h00). Ek het toe vir hulle gese hulle kan maar 'n boodskap stuur vir die nodie departement om my polis te kanseleer. Ek ontvang toe 'n oproep van 'n bestuurder ( het ongelukkig nie die naam gevat nie). Hy laat weet my toe dat hulle alles sal probeer om 'n konsultant te kry om in te kom om my te help maar kan nie beloftes maak nie. Nie lank daarna nie ontvang ek die oproep van Juan-Jacque de Kock af wat my toe help om die voertig op my polis te laai. ( Baie dankie Juan-Jacque de Kock vir jou moeite en hulp).Maandag oggend ontvang ek toe 'n oproep van Lee Baxter ( senior konsultant) af wat uitvind of alles in orde is. Hy doen toe moeite en gaan toe deur my hele polis. Nie net was hy vriendlik en deeglik nie, maar hy kon my premie verlaag! Baie dankie ! Jy lewer uitstekende diens.</p>
Ons waardeer jou mooi kompliment en is so trots om te weet Lee and Juan-Jacque lewer sulke goeie diens aan ons kliente!
Dankie dat jy jou ervaring met ons gedeel het.
Jou terugvoering sal Lee and Juan-Jacque se dag maak!
Groete, Sarah
Ons waardeer jou mooi kompliment en is so trots om te weet Lee and Juan-Jacque lewer sulke goeie diens aan ons kliente!
Dankie dat jy jou ervaring met ons gedeel het.
Jou terugvoering sal Lee and Juan-Jacque se dag maak!
Groete, Sarah
