Uitstekende diens
<p>Ek het vandag vir die eerste keer in my lewe aansoek gedoen vir versekering. Ek wil graag vir Lee Johnson van Outsurance bedank vir sy vriendelike en persoonlike diens. Gewoonlik is mense koud en onpersoonlik. Dankie Lee, dit voel of ek jou al jare ken. Baie dankie.</p>
Helpful (0)
Replies (2)0
Replies (2)'s updateReviewer Update
21 Jul 2016, 07:39Jammer Leigh, ek het jou naam verkeerd geskryf.
's update21 Jul 2016, 07:39
Reviewer Update
Jammer Leigh, ek het jou naam verkeerd geskryf.
OUTsurance's replyOfficial
25 Jul 2016, 06:48Wonderlike terugvoer oor Leigh se fantastiese diens!
Ons waardeer jou kompliment so baie en sal seker maak Leigh ontvang die nodige erkenning.
Groete
Sarah
OUTsurance's reply25 Jul 2016, 06:48
Official
Wonderlike terugvoer oor Leigh se fantastiese diens!
Ons waardeer jou kompliment so baie en sal seker maak Leigh ontvang die nodige erkenning.
Groete
Sarah
