Uitspattige diens!
<p>Shiree Botha baie dankie vir die fantastiese diens...! Jy het die oproep interessant gehou en dit vir my die moeite werd gemaak. Dankie vir al die informasie wat jy deurgegee het dadelik die handelaar gebel alle informasie dadelik gekry...!!! Nog noot in my 24 jaar het ek sulke uitspattige diens ontvang nie. </p> <p> </p> <p>Baie baie baie dankie</p>
Dit is so lekker om sulke wonderlike terugvoer van ons kliente te ontvang!
Dankie dat jy moeite gedoen het om ons te laat weet Shireen het jou so mooi gehelp.
Hou so aan Shireen!
Groete, Sarah
Best regards,