1 reviews | Active since Mar 2018
UITMUNTENDE DIENS EN MENSE
Ekke is 'n enkel ouer met my jongste nou tans in Matriek en het 3 kinders deur Hoër Onderwys na skool laat gaan. Op die 10 Maart is my voertuig by 'n welbekende Hoërskool in Brackenhurst gesteel. Op 21 Maart het ekke 'n oproep ontvang van Konstabel Taje in Vereeniging dat my voertuig gekry is. Ekke het dit onmiddelik die volgende oggend soo deurgegee vir Outsurance dat die voertuig nou "recover" is en my hart gaan met soveel ongelooflike dankbaarheid uit na een en elke persoon betrokke, vanaf SAPS Brackendowns se uitmuntende diens, Vereeniging SAPS en elke persoon betrokke by Outsurance met die eis en wil graag Mnr van der Westhuizen uitlig hier. Ou, jy is masjien jong! Outsurance, baie dankie vir al die hulp en bystand, Dis maar 'n traumatiese storie. Thumbs up vir julle almal!
Baie dankie vir die positiewe terug voering, Mias is een van ons steun pilare in Gauteng!
Greote,
OUTsurance
Baie dankie vir die positiewe terug voering, Mias is een van ons steun pilare in Gauteng!
Greote,
OUTsurance
