cA
charlene A
1 reviews | Active since Aug 2013
18 Jun 2025, 10:25
Top gehalte konsultante diens van Outsurance
Ek het uitstekende diens van OUTsurance ontvang, en wil veral vir Arno Botha, die konsultant, bedank. Hy was van begin tot einde ongelooflik professioneel, behulpsaam en vriendelik. Arno het alles duidelik verduidelik en seker gemaak ek verstaan elke stap van die proses.
Sy kennis en geduld het regtig uitgestaan, en ek het gevoel asof my behoeftes werklik saak maak. Diens soos hierdie is skaars deesdae – ek is opreg dankbaar vir die puik ondersteuning.
Baie dankie, Arno, en OUTsurance! Julle diens is van wêreldgehalte. Ek beveel julle met groot vrymoedigheid aan.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)OUTsurance's replyOfficial
18 Jun 2025, 11:25Hello Charlene,
Baie Dankie vir hierdie fantastiese terugvoering.
Hierdie boodskap het sopas Arno se dag gemaak.
Dankie vir U ondersteuning
Die OUTsurance span
Baie Dankie vir hierdie fantastiese terugvoering.
Hierdie boodskap het sopas Arno se dag gemaak.
Dankie vir U ondersteuning
Die OUTsurance span
OUTsurance's reply18 Jun 2025, 11:25
Official
Hello Charlene,