RA
Rina A
1 reviews | Active since Feb 2025
10 Feb 2025, 19:56
To start writing a review about Outsurance TAP THE SEND ARROW Hallo Peter Ons was in n motor ongeluk die 31/01/2025 en ons het ons versekering OUTsurance gebel en die ongeluk raporteer, hulle was baie behulpsaam, en die dame wat ons daardie aand gehelp h
To start writing a review about Outsurance TAP THE SEND ARROW Hallo Peter Ons was in n motor ongeluk die 31/01/2025 en ons het ons versekering OUTsurance gebel en die ongeluk raporteer, hulle was baie behulpsaam, en die dame wat ons daardie aand gehelp het was so ondersteunend sy het ons kort kort gebel en gevra of ons okay is, en het ons enige hulp nodig, toe ons by die huis kom het sy weereens gebel en gevra of ons veilig by die huis is. Die mense van OUTsurance is ook baie ondersteunend, ons is nog besig met ons eis, maar ons het nog geen probleme gehad nie. Dankie OUTSURANCE
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)OUTsurance's replyOfficial
10 Feb 2025, 21:19Good day Rina,
We are thrilled to hear that your claims process was handled so efficiently.
We are grateful for your kind words.
Regards
We are thrilled to hear that your claims process was handled so efficiently.
We are grateful for your kind words.
Regards
The OUTsurance Team
OUTsurance's reply10 Feb 2025, 21:19
Official
Good day Rina,
We are thrilled to hear that your claims process was handled so efficiently.
We are grateful for your kind words.
Regards
We are thrilled to hear that your claims process was handled so efficiently.
We are grateful for your kind words.
Regards
The OUTsurance Team
