dB
deon B

1 reviews | Active since Oct 2017

13 Dec 2022, 08:54

Swakste versekeraar dienslewering organisasie

Dit is seker die grootste ******** met advertensies op TV. In Oktober 2022 het ek 'n ongeluk met my kar gehad. Nou adverteer Outsurance as jou kar ouer is as 10 jaar is hulle die plek om mee te adverteer. Die ongeluk is geregistreer op website, maar toe ek in verbinding treë met Outsurance, is ek aanbeveel om liewers nie met eis voort te gaan omrede my Outsurance bonus betaal einde Nov 22 uit, ek kanselleer die eis, maar besluit in November 22 om weer die eis te registreer, want die App op hul website wys die 30 Nov 22 is my outbonus om te betaal. Die eis word weer heringestel, maar nou kom die verrassing, my bybetaling is 'n erorme R4750 op slegs 'n bumber agter en linker agterlig te herstel. Ek vat my motor na die Paneel kloppers wat aangestel is deur Outsurance, my kar lewer ek die Maandag perssoonlik af, met die verstanhouding binne 2 dae is my motor herstel, ek kry my motor eers na 5 DAE!!!! Ek betaal die bumber se herstel van R3000 uit my eie sak, want die betrokke paneel kloppers kry nie die part nie en ek moet self soek ook vir die linker agterlig. My vraag is nou, vanaf Oktober 22 betaal ek steeds my maadelikse premie, VIR WAT??? my motor is steeds nie herstel nie, so bel ek weer Outsurance om die volgende opsie uit te oefen, Outsurance betaal my die bedrag uit en ek herstel self die lig, of Outsurance sal deur 'n paneel klopper in Welkom die lig laat herstel, ek bevestig deur email dat ek opsie 2 vat, vandag reeds die 13 Des 2022, nog geen bevestiging dat my motor kan vir herstel werk gaan, die obsoluut pateties, ek moet betaal maandeliks, MAAR GEEN HERSTEL is deur Outsurance gedoen nie, maw, ek is na 2 maande swakker af , my premies gaan deur , maar Outsurance stel my as klient op die agtergrond, maar my geld is goedgenoeg, dis seker die swakste support wat mens kan kry, so terloops, ander versekeraars het geen bybetalings as jy ouer as 60 is nie, NIE Outsurance nie, nou is my geen eis bonus ook skierlik verskuif na 30 Nov 2023, nou moet jy 3 jaar eis vry wees vir 'n belaglike bedrag van R2075, Outsurance, julle is die grooste klomp "bul****ters " wat mens kan kry, ek is reeds besig met ander kwotasies,, maar julle gemors diens en kliente diens staan my nie aan nie, ek sal jul nie eers aanbeveel vir ENIGE persoon wat 'n fiets wil verseker nie.

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply14 Dec 2022, 10:04
Official
Good afternoon Deon,

Thank you for your feedback and for raising your concerns.

Our claims manager Cindy contacted you to discuss your complaint and possible recourse.

We understand your unhappiness but are glad that we could find a solution. 

Regards,
OUTsurance