1 reviews | Active since Jan 2015
swakste diens ooit ontvang van Outsurance
Die 1ste keer wat Mnr van Zyl n huis inbraak rapporteer as kliente van Outsutance word hy soos ? krimineel behandel deur Cornelia de Bruin. Maandag 15 Junie is ? afspraak gemaak met me de Bruin vir die selfde dag nog. Cornelia wou die afspraak kanseleer weens sy besig was met kliente en daarna moes deur ry Van Dyk park in Boksburg. Mnr van Zyl het daarop aangedring dat sy hom moet kom sien aangesien hy skofte werk. Me de Bruin was baie ongeskik tydens haar telefoon gesprek met mnr van Zyl & was ook glad nie beindruk om deur ry Boksburg toe nie. Die kennins maaking met me de Bruin van haarkant af was baie onprofesioneel. Sy was met die intrap**** moeilik & het gekla oor mnr van Zyl se beligting in sy woning om fotos te neem & het ook met Mev van Zyl geargumenteer oordie grote van diamante in haar haar ring.Haar ondervraaging het ons laat voel soos kriminele. Me de Bruin het agteraf kennise ges***el om te hoor watse soort mense ons is & of hulle weet presies weet wad gesteel is. In my lewe het ek dit nog nooit tee gekom nie. Me de Bruin het ook Mnr van Zyl laat verstaan sy sal hom bel hy moet haar nie bel nie. Daar is nog klagtes maar die spasie is te min.
