1 reviews | Active since Jul 2016
swak diens !!
<p>hoekom nou dat ek my premie wil kanseleer en na sanlam glazier gaan wil julle my premie match...toe ek julle gevra het om te kyk na my premie wat hoog is to se julle SORRY... glad nie happy met OUTSURANCE nie...en hou op om OUT BONUS voor n mens se kop te gooi...want met die hoe premie het ek nou dubbel betaal...so jammer ek het nie vroeer n 2de kwotasie gevra nie...mens aanvaar Outsurance is die beste opsie...wel julle is nie !!</p>
Hi Derek
Ons is vreeslik jammer om te lees oor jou ongelukkigheid. Ons kliente diens departement het u volledige terugvoering gegee en ons kan ongelukkig nie vir u enige premies terugbetaal nie.
Baie sterkte vir die toekoms en dankie vir u ondersteuning.
Vriendelike groete,
Alet