Swak diens
Iemand het my ges***el maar die persoon het geen idee hoekom hy my moet s***el nie, dit nadat ek epos gestuur het. Mag ek versoek dat iemand my s***el wat professioneel is asb. Baie dankie. Dit gaan oor om my premie te verlaag.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)OUTsurance's replyOfficial
24 Jul 2020, 11:15Hallo Lourens
Dankie vir jou terugvoering wat uiteraard telerustellend is om te sien.
Ons is baie jammer die aangeleentheid is so onprofessioneel hanteer.
Selda was met jou in verbinding en het 'n aanpassing op jou hernuwingspremie aangebring. Ons is bly jy is tevrede met die resultaat.
Groete
OUTsurance

OUTsurance's reply24 Jul 2020, 11:15
Official
Hallo Lourens