A
Anton

1 reviews | Active since Apr 2025

07 Apr 2025, 11:27

Staf was Baie behulp...

Staf was Baie behulp saam en was Baie bly Dat daar iemand was wat my in Afrikaans kon help die dame wat my gehelp het het regtig moeite gedoen om my alles te verduidelik

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply07 Apr 2025, 11:48
Official
Hallo Anton,

Baie dankie vir die wonderlike diens resensie.

Ons waardeer u se kompliment.

Regards,
The OUTsurance Team

Best regards,