WR
Willem R

1 reviews | Active since Feb 2022

13 May 2026, 11:34

Sonder dat ek dit verwag het het outsurance my ge****ak om te se dat my bybetaling geskrap word en dat die geld aan my terug betaal word

Sonder dat ek dit verwag het het outsurance my ge****ak om te se dat my bybetaling geskrap word en dat die geld aan my terug betaal word. Ai watter goeie nuus!!!

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply13 May 2026, 11:36
Official
Hello Willem,

We are thrilled to know the matter was resolved! 

Regards,
The OUTsurance Team.