KB
Kobus B

1 reviews | Active since Dec 2016

21 Dec 2016, 10:05

Slegte diens

<p>Wil met iemand in Afrikaans praat op Helpdesk..niemand nie..Vra vir Bestuurder. Die kan ook nie Afrikaans praat nie. Vra vir Senior Bestuder, die ook nie. </p>

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply22 Dec 2016, 08:59
Official

Goeie more

Ons waardeer jou terugvoering.

Ek is baie jammer om te sien jy het nie die dienslewering ontvang wat jy versoek het nie!

Ons klientediensbestuurder, Elouise was tot dusver nie suksesvol om jou telefonies in die hande te kry nie. Sy sal egter aanhou om jou te ****ak. Ons wil graag behulpsaam wees.

Groete

Dinky