1 reviews | Active since Feb 2018
Shireen Botha van Outsurance - WELGEDAAN vir jou UITSTEKENDE DIENS!!
Baie dankie vir jou werk wat jy met soveel passie doen. Jy verdien n baie goeie verhoging of n bonus vir jou telefoniese bystand vandag. Al ons navrae en probleme is opgelos in minde as n uur en alles wat gedoen is met eposse bevestig. Nogmaals baie baie dankie. Wens daar was meer konsultante soos jy wat werklik hulle werk EN KLIENTE ernstig ovat. Jy's n **STER**!!
Hallo Slater FRP
Baie dankie vir hierdie wonderlike kompliment!
Ons stem heeltemal met jou saam: Shireen is 'n superster en haar toegewyde dienslewering maak ons uiters trots op haar.
Jou terugvoering beteken baie vir haar!
Groete
Dinky