Shireen Botha ...top top klas!!!!
<p>goeie more, ek wil net graag almal laat weet, veral Outsurance bestuur, ek het sopas die beste en mees profesionele diens ontvang van Shireen Botha aangaande my versekering doeleindes. </p> <p>Shireen is n groot aanwins vir julle besigheid en ek sal verseker mense na haar toe verwys.</p> <p>Baie baie dankie Shireen!!!!</p>
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)OUTsurance's replyOfficial
25 May 2017, 11:33Ons stem saam met jou en is baie trots op die uitstekende diens wat Shireen gelewer het!
Dankie vir jou mooi kompliment, jy het haar dag gemaak!
Groete, Sarah
OUTsurance's reply25 May 2017, 11:33
Official
Ons stem saam met jou en is baie trots op die uitstekende diens wat Shireen gelewer het!
Dankie vir jou mooi kompliment, jy het haar dag gemaak!
Groete, Sarah
