Shireen Botha
<p>Ek het my versekering polis by Outsurance op dateerben dit was 'n plesier om in Afrikaans deur 'n vriendelike en bekwame agent gehelp te word en uitstekende flinke diens te kry. Baie dankie Shireen, jou diens word opteg waardeer.</p>
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)OUTsurance's replyOfficial
07 Apr 2017, 11:04Fantastiese kompliment vir Shireen!
Dankie vir jou positiewe terugvoering, jy het Shireen se dag gemaak.
Groete, Sarah
OUTsurance's reply07 Apr 2017, 11:04
Official
Fantastiese kompliment vir Shireen!
Dankie vir jou positiewe terugvoering, jy het Shireen se dag gemaak.
Groete, Sarah
