Shireen Botha
<p>Shereen Botha het my BAIE vriendelike diens vandag gegee. Sy kon seker hoor ek is afrikaans en het my dadelik op my gemak laat voel. Sy het my navraag baie professioneel hanteer. Met sulke vriendelike, profesionele personeel kan Outsurance steeds die nr 1 van versekering bly.</p> <p>Dankie Shereen! </p>
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)OUTsurance's replyOfficial
05 Apr 2017, 15:34Goeie werk Shireen!
Dankie vir jou kompliment, Shireen sal jou mooi woorde geweldig baie waardeer.
Groete, Sarah
OUTsurance's reply05 Apr 2017, 15:34
Official
Goeie werk Shireen!
Dankie vir jou kompliment, Shireen sal jou mooi woorde geweldig baie waardeer.
Groete, Sarah
