1 reviews | Active since May 2016
Risoko wat n GRAP
Ek wou weer aansluit by Outsurance en hulle laat my weet ,nee ek is n risiko.Verbeel jou dit.Ek het 3 jaar terug my polis by hulle opgese omrede hulle my begin het om my premie te verhoog. hoekom hulle die premie wou verhoog het was omrede ek krap merke op my kar aan albei kante gehad het en aan die eenkant was dit by my voordeur en agterdeur.Die kwoasie wat ek toe kry spesifiseer toe 3 eise en Otsurance beskou toe dit as 3 eise en wou my premie verhoog.EK HET TOE MY POLIS GEKANSELLEER EN NIE HULLE NIE.Nou is ek kwansuis n risiko omrede die 1 eis wat drie eise geword het.Verbeel jou dit. Indien outsurance wil terug kom om hulle snert reg te stel,doen dit in Afrikaans of gaan verby. Verder kan ek ook nie n risko vir hulle wees nie aangesien ek minder as 1000 km n maand doen.
Dankie dat jy die aangeleentheid onder ons aandag gebring het. Candice ons Kliëntediens Bestuurder het jou probeer ****ak in verband met jou klagte. Sy was onsukssesvol en het laat weet ons sal weer probeer om met jou ****ak te maak. Jammer vir die ongerief.
Dankie,
Kelvin