NS
Nadine S

1 reviews | Active since Jul 2012

04 Jul 2016, 12:52

Recovery of my Excess

<p>Wil net baie dankie se vir Jennifer Malan. Die saak is baie vinniger afgehandel as wat ek gedink het. baie dankie vir al julle hulp.</p> <p>Sal defnitief Outsurance aanbeveel vir enige iemand.</p>

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply05 Jul 2016, 10:01
Official

Vreeslik dankie vir die goeie terugvoering vir Jennifer. Ons is baie trots op haar en sy sal ongelooflik dankbaar wees.

Sterkte met die res van die week.

Groete

Alet