RB
RINA B

1 reviews | Active since Aug 2011

10 Apr 2015, 10:31

R400 CASHBACK??

Ek het 'n quote van outsurance gevra op my seun se voertuig, het goedkoper versekering gekry by DiscoveryInsure. Outsurance het my weer ge****ak om die premie te verlaag, maar kon nie daarin slaag om dit te verbeter nie.<br> Toe ek cashback van R400 wou eis, word daar gese gaan kyk na die kleinskrif....terme en voorwaardes geld.....<br> EK het gedink dis 'n klug en sal raag wou weet of daar ooit ''n R400 aan iemand terigbetaal was????

0
Replies (0)