1 reviews | Active since Jul 2017
Puik diens
<p>Dit was ons 1ste groot eis by Outsurance. Dawid Smith het ons ges***el en meegedeel dat hy ons assessor gaan wees tydens die eis. Hy het ons besoek en van die begin af was hy profesioneel in sy werk. Hy het ons regtig op hoogte gehou met elke stap van die eis. Baie dankie Dawid dat jy ons so mooi gehelp het. Jy is regtig 'n goeie aanwins vir Outsurance.</p>
Hallo
Baie dankie vir jou fantastiese terugvoering!
Dawid se professionaliteit en bekwaamheid maak ons verseker trots op hom. Hierdie kompliment sal baie vir hom beteken.
Groete
Dinky
Hallo
Baie dankie vir jou fantastiese terugvoering!
Dawid se professionaliteit en bekwaamheid maak ons verseker trots op hom. Hierdie kompliment sal baie vir hom beteken.
Groete
Dinky