lJ
louise J
1 reviews | Active since Jun 2013
09 Dec 2015, 12:24
Profesioneel en vriendelike diens
Ek wil graag hiermee uitlig dat ek baie tevrede was met die vriendelike en behulpsame diens wat ek van Celeste ontvang het. Nie alleenlik was sy profesioneel en hulpvaardig nie, maar sy het werklik belangestel om my goeie diens te gee tydens my polis veranderinge asook akurate informasie. Die heel belangrikste was dat sy my in Afrikaans kon bedien en presies geweet het waarvan sy praat eerder as om bubbles te hap en nie terug te kom na my toe nie.<br> <br> Outsurance kan trots wees om so n verteenwoordiger te he en Celeste is een van slegs 2 persone by Outsurance wat my laat besluit het om by Outsurance aan te bly.<br> <br>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)