Sien aangehegte en verhoging. Ek wil graag hê daar moet hierna gekyk word en of die premie nie eerder nog verlaag kan word nie. Ek weier om so hoë premie te betaal. Indien iemand my s***el laat dit asseblief ‘n senior Afrikaanse persoon wees, iemand wat professioneel is en weet wat om te doen. Vriendelike groete
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.