1 reviews | Active since May 2016

24 Jul 2023, 08:37

Premie

My premie is verhoog. Ek het 2 mails gestuur, 'n oproep ontvang wat ek nie geneem het nie, toe 'n sms om te s***el maar geen naam op nie. Ek wil graag hê daar moet hierna gekyk word en of die premie nie eerder nog verlaag kan word nie. Ek weier om so hoë premie te betaal. Indien iemand my s***el laat dit asseblief ‘n senior Afrikaanse persoon wees, iemand wat professioneel is en weet wat om te doen.

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply26 Jul 2023, 11:01
Official
Goeie dag Lourens

Na aanleiding van ons privaat antwoord op jou kommentaar, bevestig ons dat ons klientediens-bestuurder, Yolande met jou in ****ak was.  Sy het die hernuwings-faktore met jou bespreek en ook apologie aangeteken dat ons nie op hierdie stadium vir jou 'n verlaging op jou premie kon bewerkstellig het nie.
Dankie vir die geleentheid om hierdie met jou te kon bespreek het.

Groete
DIe OUTsurance Span