MB
Magda B

1 reviews | Active since Nov 2016

29 Nov 2016, 09:34

Patetiese diens!!!!! WEES GEWAARSKU.

Eis geregistreer 7 November 2016, verskeie persone is uitgestuur, wag nog steeds vir terugvoering soos en met vandag 29 November 2016.

Niemand ****ak my aangaande die eis, sou ek hul ****ak is niemand beskikbaar, almal in VERGADERING OF OP ETE.

Volgende stap is maar ombud toe.

Het regtig nie sulke diens nodig.

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply01 Dec 2016, 09:01
Official

Die diens wat jy beskryf is so teleurstellend! Ons wil weereens om verskoning vra vir die uiterste frustrasie en ongerief.

Baie dankie vir die tyd wat jy ons tot dusver gegun het om behulpsaam te wees. Ons algemene eisebestuurder, Gerrit was met jou in verbinding en sal jou met verdere tergvoering voorsien nadat die diensvers****** ons van die lekkasie-opsporingsver**** ver**** voorsien het.

Groete

Dinky