SE
Steyn E
1 reviews | Active since Sept 2024
27 Jan 2025, 13:32
Outsurance - Voortreflike diens
Ek het Outsurance ges***el om n item by my bestaande portefeulje te voeg. Die diens was professioneel, maar toe bied persoon spontaan sonder dat ek vra aan om deur my portefeulje te gaan om te kyk waar ek op my bestaande premie kan spaar. Dit is wat ek voortreflike diens noem. Hou so aan Outsurance. Dankie
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)OUTsurance's replyOfficial
27 Jan 2025, 14:07Hallo Steyn,
Ons is verheug om te hoor dat jou ervaring met ons so wonderlik was.
Jou toekomstige interaksies met ons sal nie teleurstel nie!
Groete,
Die OUTsurance Span

OUTsurance's reply27 Jan 2025, 14:07
Official
Hallo Steyn,