EM
Erika M

1 reviews | Active since Jun 2017

08 Feb 2021, 10:36

OUTSURANCE PUIK DIENS

Gister met pap band gaan staan, Road Assistance gebel, maar die mense by Outsurance, was baie besorg, en het my kort-kort gebel, baie dankie, ek waardeer dit. Ongelukkig, lank gewag vir, INGWENYA ACCIDENT ASSIST, toe hulle opdaag na 2 ure, het ons die band met gesukkel omgeruil. Vir Outsurance gee 'n vandag 10/10, baie dankie!!

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply09 Feb 2021, 13:44
Official
Baie dankie vir jou mooi kompliment oor Suelene se puik diens!
Mooi so Suelene, hou so aan.
Groete,
OUTsurance