OUTsurance - Paul van Vuuren
<p>Awesome diens gekry by sxc Paul van Vuuren van Outsurance :) . Ek het ingebel vir 'n kwotasie vir versekering op die nuwe voertuig wat ek aangekoop het. Al die versekering plekke (6 van hulle) by wie ek alreeds kwotasies gekry het was almal oor die R1050.00 aangesien ek nog n nuwe lisensiehouer is, maar Paul van Vuuren van Outsurance het vir my die beste kwotasie uitgewerk wat sak pas is met die al die voordele wat jy van versekering verwag teen minder as R700 'n maand. Vandag het ek nie net 'n goeie versekering gekry nie maar ook 'n nuwe vriendskap gemaak. Baie dankie Paul vir die uitstekende en vriendelike diens. Eliouse de Bruyn</p>
Paul gaan jou kompliment geweldig baie waardeer!
Dankie vir die boodskap, ons is so bly om te sien jy het by ons aangesluit.
Goeie werk Paul!
Groete, Sarah
Paul gaan jou kompliment geweldig baie waardeer!
Dankie vir die boodskap, ons is so bly om te sien jy het by ons aangesluit.
Goeie werk Paul!
Groete, Sarah
