AS
Attie S

1 reviews | Active since Nov 2018

30 Nov 2018, 15:26

Outsurance, Outlayers

ek is ook een van die vele mense wat wag vir die epos met die link om my R400 te eis omdat Outsurance nie vir my 'n beter premie kan gee nie. het al 2keer navra gedoen en hul belowe hulle stuur die link nou dit is nou al 6 maande en 6 weke en 4 weke. As jy iets belowe moet jy dit doen. Aan al Outsurance kliente hulle gaan jul eise ook so hanteer.

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply06 Dec 2018, 13:10
Official
Goeie dag attie690,

Ons erken ontvangs van u klagte in verband met die promosie.

Ons was onsukssesvol om ****ak te maak. Ons het ook 'n epos gestuur om te bevestig dat ons probeer ****ak maak. Sodra jy die epos gelees het ****ak ons asseblief.

Dankie,
Kelvin


Best regards,